top of page
SPRINKEL SPORE DAGSORG EN NASKOOLSENTRUM
Oor ons
Sprinkel Spore kondig met trots aan dat ons vanaf 1 Julie 2017
verhuis het na ons nuwe perseel te 14 Brahms straat, SW5, Vanderbijlpark.
Sprinkel Spore Dagsorg en Naskoolsentrum verskaf wye dienste vanaf 'n volledige aparte babaklas tot naskoolsentrum tot en met Gr 7. Ons het ook Dagsorg klasse wat wissel vanaf 2 - 5 jarige ouderdom. Ons personeel is almal opgelei in hulle verskeie velde en het ondervinding. Ons beskik ook oor nodige noodhulp opleiding in geval van nood. Ons mik daarna om n groot en belangrike rol in elke maatjie se lewenspad te wees en om hul tweede tuiste te wees weg van hul ouer huis af. Ons bou ons skool op Christelike waardes. Ons bied ook ekstra aktiwiteite aan by die skool.
bottom of page