top of page
SPRINKEL SPORE DAGSORG EN NASKOOLSENTRUM
Sprinkel Spore Dagsorg en Naskoolsentrum is nie net nog n skool nie, ONS IS JOU KIND SE TWEEDE TUISTE. Niks maak ons meer gelukkig as om elke middag as ons maatjies ons verlaat om te weet ons sien almal weer morè. Ons nooi elke nuwe maatjie se ouers uit om ons te kom besoek enige tyd om te kom kyk hoekom ons jou kosbaarste mens se tweede tuiste moet wees.
​
"Waar 'n kind altyd kind is met 'n voorsprong"
SPRINKEL SPORE DAGSORG EN NASKOOLSENTRUM
​

ONS BIED DIE VOLGENDE DIENSTE:
​
# Babas vanaf 8 Weke oud welkom
# Voldag en Halfdag sorg vir 2 - 5 jariges
# Naskoolsentrum vanaf Gr R - Gr 7
# Vervoer is beskikbaar
​
​
​
Ons as SPRINKEL SPORE neem ons werk as n passie op en nie as 'n werk nie.
bottom of page